Moeder en Baba

Klets kamer vir Moeders
 
HomeHome  ­CalendarCalendar  ­FAQFAQ  ­SearchSearch  ­RegisterRegister  ­MemberlistMemberlist  ­UsergroupsUsergroups  ­Log inLog in  
Post new topic   Reply to topicShare | 
 

 Stel jouself bekend...

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
dollalappie



Number of posts: 8
Age: 24
Registration date: 2006-08-22

PostSubject: Stel jouself bekend...   Tue Aug 22, 2006 12:32 pm

Wie is jy? Waar kom jy vandaan? Hoe oud is jy? Het jy kinders? Hoe oud is hulle? Wat doen julle vir 'n lewe?

Annelie getroud met Jan.
Lian my seuntjie - 13 November 2003
Carla my dogtertjie - 4 September 2005

Ons bly op 'n plaas in die Molopo. Die naaste dorp is Vryburg. Ek is 'n huisvrou en my man 'n plaasbestuurder.

_________________
Lian - 13 November 2003
Carla - 4 September 2005


Last edited by on Wed Nov 15, 2006 1:24 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
View user profile
CathyM



Number of posts: 1
Registration date: 2006-08-23

PostSubject: Re: Stel jouself bekend...   Tue Aug 22, 2006 11:06 pm

dollalappie wrote:
Wie is jy? Waar kom jy vandaan? Hoe oud is jy? Het jy kinders? Hoe oud is hulle? Wat doen julle vir 'n lewe?

Annelie Diederiks (21) getroud met Jan Diederiks (22).
Lian my seuntjie - 13 November 2003
Carla my dogtertjie - 4 September 2005

Ons bly op 'n plaas in die Molopo, net langs die Kalahari, naby Bray. Die naaste dorp is Vryburg. Ek is 'n huisvrou en my man 'n plaasbestuurder.








Hi Almal

My naam is Cathy. Ek is nou 18 weke verwagtend en woon
in Kaapstad.

Ek is getroud aan 'n woderlike man wat my bystaan in alles wat
ek doen.

Ek werk vir n Chiropractic and Ellness clinic in die Stad.
Back to top Go down
View user profile
sonnetjie



Number of posts: 10
Age: 30
Registration date: 2006-08-22

PostSubject: Re: Stel jouself bekend...   Fri Aug 25, 2006 2:00 am

Wie is jy? Waar kom jy vandaan? Hoe oud is jy? Het jy kinders? Hoe oud is hulle? Wat doen julle vir 'n lewe?

Ek is Ansonica Botha. Ons bly op die oomblik in Ellisras, maar ons immigreer die 11de Oktober New-Zeeland toe. Ek is 22 jaar oud en ons het twee kinders. Wian is 5 en Dewald is 4.

Ek werk as 'n siviele tegnikus by die munisipaliteit en ML werk as 'n instrumentasie tegnikus by die kragstasie. flower

_________________

[url=http://lilypie.com][img:182f]http://b5.lilypie
Back to top Go down
View user profile
kittyjonker



Number of posts: 3
Registration date: 2006-08-23

PostSubject: Re: Stel jouself bekend...   Wed Aug 30, 2006 9:10 pm

Wie is jy? Waar kom jy vandaan? Hoe oud is jy? Het jy kinders? Hoe oud is hulle? Wat doen julle vir 'n lewe?

Ek is Kitty Jonker. cat
Bly tans in Auckland - New Zealand, maar gebore in Pretoria - Suid Afrika.
Ek is tans 32 jaar oud affraid
Ek het 2 kinders. Laughing
Llewellyn is 6 en Juané is 5
Ek is 'n Planning Administrator en my man (Jacques) is Telekommunikasies Spesialis. Very Happy

_________________
Kitty Jonker
Ma vir Llewellyn (6) en Juané (5)
Back to top Go down
View user profile
 

Stel jouself bekend...

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions of this forum:You cannot reply to topics in this forum
Moeder en Baba :: Algemeen-
Post new topic   Reply to topic