Moeder en Baba

Klets kamer vir Moeders
 
HomeHome  ­CalendarCalendar  ­FAQFAQ  ­SearchSearch  ­RegisterRegister  ­MemberlistMemberlist  ­UsergroupsUsergroups  ­Log inLog in  
Post new topic   Reply to topicShare | 
 
 Anja se grootte

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Capie1

Number of posts: 1
Registration date: 2006-08-21

PostSubject: Anja se grootte   Mon Aug 21, 2006 4:24 am

Julle ek was by die ginekoloog. Ek is nou 25 weke swanger en my EDD is nou 30 November. Dr is baie tevrede met Anja se vordering. Sy weeg nou 789g en is 22cm lank. Sy het op 'n stadium na ons gekyk en dit het gelyk asof sy lê en lag. Mens kon tot die tongetjie sien. Ek kon haar amper opvreet. Ek wens nou net hierdie paar maande is nou al verby, want my rug is nou al op. Dit voel of sy op 'n senuwees lê.
Back to top Go down
View user profile
sallystorm

Number of posts: 4
Age: 33
Localisation: Cape Town
Registration date: 2006-08-21

PostSubject: Re: Anja se grootte   Mon Aug 21, 2006 4:34 am

Dis wonderlike nuus. Hoop als verloop net so goed tot aan die heel einde!
Back to top Go down
View user profile http://www.zaantjie.jislaaik.com
prettypegagirl

Number of posts: 5
Age: 27
Registration date: 2006-08-21

PostSubject: Re: Anja se grootte   Mon Aug 21, 2006 5:21 am

Baie goeie nuus, dankie dat jy laat weet het!
Back to top Go down
View user profile
Wendy

Number of posts: 5
Registration date: 2006-08-21

PostSubject: Re: Anja se grootte   Tue Aug 22, 2006 6:33 am

baie goeie nuus - geluk man
Back to top Go down
View user profile
dollalappie

Number of posts: 8
Age: 24
Registration date: 2006-08-22

PostSubject: Re: Anja se grootte   Tue Aug 22, 2006 12:18 pm

Capie1 wrote:
Julle ek was by die ginekoloog. Ek is nou 25 weke swanger en my EDD is nou 30 November. Dr is baie tevrede met Anja se vordering. Sy weeg nou 789g en is 22cm lank. Sy het op 'n stadium na ons gekyk en dit het gelyk asof sy lê en lag. Mens kon tot die tongetjie sien. Ek kon haar amper opvreet. Ek wens nou net hierdie paar maande is nou al verby, want my rug is nou al op. Dit voel of sy op 'n senuwees lê.

Ag Moeder! Sterkte vir die pad voorentoe, dis nie meer ver nie! Bly alles lyk goed!

_________________
Lian - 13 November 2003
Carla - 4 September 2005
Back to top Go down
View user profile
 
Anja se grootte

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions of this forum:You cannot reply to topics in this forum
Moeder en Baba :: Kuier Hoekie-
Post new topic   Reply to topic