Danksy Linda wat my vertel het van al die verwikkelinge, het ek nou uitgevind wat gebeur het en waar om julle weer te kry. Die weer hier in Auckland is ook op die oomblik maar baie triestig. Hoop maar vir son die naweek.

_________________
Kitty Jonker
Ma vir Llewellyn (6) en Juané (5)