Moeder en Baba

Klets kamer vir Moeders
 
HomeHome  ­CalendarCalendar  ­FAQFAQ  ­SearchSearch  ­RegisterRegister  ­MemberlistMemberlist  ­UsergroupsUsergroups  ­Log inLog in  
Post new topic   Reply to topicShare | 
 

 Jokes

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Admin
Admin


Number of posts: 20
Registration date: 2006-08-21

PostSubject: Jokes   Thu Aug 24, 2006 12:19 am

Ons will al jou snaakse grappe hoor! lol! [/url]
Back to top Go down
View user profile http://moederenbaba.editboard.com
Admin
Admin


Number of posts: 20
Registration date: 2006-08-21

PostSubject: Re: Jokes   Thu Aug 24, 2006 1:03 am

Oom Kallie en Tant Anna ry in New York toe 'n taxi langs hulle stop. Die taxidriver se toe vir hulle: "Good morning!"

Tant Anna vra toe vir Oom Kallie: "Pappa, wat sê hy?"

Toe antwoord Oom Kallie: "Ag, hy sê sommer hallo." En hulle Ignoreer die taxidriver heeltemal.

Toe vra die taxidriver: "Hey, where you from?"

Tant Anna vra toe: "Pappa, wat se die man?"

Oom Kallie antwoord: "Ag, hy vra sommer waarvandaan ons kom." En hulle antwoord nie die taxidriver nie.

Die taxidriver sê toe: "Hey, I've been to South Africa and I had the worst sex there ever!"

Tant Anna vra toe weer: "Pappa, wat se hy?"

Oom Kallie: "Hy sê hy ken jou!"
Back to top Go down
View user profile http://moederenbaba.editboard.com
Admin
Admin


Number of posts: 20
Registration date: 2006-08-21

PostSubject: Re: Jokes   Thu Aug 24, 2006 1:07 am

'n Klomp boere hou vergadering in die Vrystaat oor die jakkalse wat die skape so afmaai. Natuurbewaring stuur 'n jong dametjie om die boere te kom oortuig om nie die diere uit te wis nie. 'n Paar voorstelle word daar aan die vergadering voorgelê. Onder andere om die mannetjie jakkalse te vang en steriliseer, en so getalle te begin beheer sonder om die spesie uit te wis.

Sit een oomie baie aandagtig en luister en op die uitnodiging om vrae te stel, vra hy sy beurt aan en sê: " Juffrou jy verstaan nie die probleem so mooi nie.
Die jakkalse steek nie ons skape nie, hulle EET dit."
Back to top Go down
View user profile http://moederenbaba.editboard.com
Admin
Admin


Number of posts: 20
Registration date: 2006-08-21

PostSubject: Re: Jokes   Thu Aug 24, 2006 1:09 am

Dis Koos se eerste keer in Engeland en hy wil bietjie sight-see, maar hy't nie 'n clue waar is Picadilly Circus nie. Hy vra sommer die eerste ou wat hy kan:

"Can you please tell me where Picadilly Circus are at?"

Die Engelsman gee hom so 'n snotty kyk, en antwoord: "Sir, this is England, where we only speak the Queen's English. You shouldn't end a question with a preposition. Rather end it with a verb or a noun."

Koos dink so 'n rukkie, en probeer weer:

"Can you please tell where Picadilly Circus are at, doos!"
Back to top Go down
View user profile http://moederenbaba.editboard.com
Admin
Admin


Number of posts: 20
Registration date: 2006-08-21

PostSubject: Re: Jokes   Thu Aug 24, 2006 1:39 am

Koos stap eendag by sy dokter se spreekkamer in en kla dat hy dink dat hy dalk 'n lintwurm het.
Die dokter het hom deeglik ondersoek en ewe deeglik saamgestem.
Dokter: "Ek wil he jy moet more terugkom om jou behandeling te begin,en
ek wil he jy moet vir my 'n piesang en 'n koekie saambring."
Koos is effens verward, maar doen maar wat die dokter se . Die volgende
dag is hy terug met sy piesang en sy koekie.
Dokter: "Uitstekend, trek nou asseblief jou broek uit en buk vooroor.
Dit gaan niks seermaak nie."
Nou ja, wat kan hy doen? Hy trek sy broek af, buk vooroor en die dokter
druk die piesang in waar dit eintlik nie hoort nie. Hy wag 'n minuut -
presies 60 sekonde later volg die koekie die pad van die piesang.
Dokter: "Nou ja, dit was die eerste deel van jou behandeling. As jy wil he dit moet regtig werk, kom more terug met nog 'n piesang en nog 'n koekie."
Arme Koos is daar weg met trane van pyn en vernedering in sy oë, maar die volgende dag is hy terug; piesang, koekie en al. Presies dieselfde gebeur op dag twee, dag drie en dag vier . . . Eers die piesang, dan die koekie .
En so gaan dit vir 'n hele week lank aan. Dokter: "Veels geluk, more is jou heel laaste behandeling. Ek wil graag he jy moet 'n piesang en 'n hamer saambring."
Koos (bang verby; wil nie eens dink waarvoor die hamer is nie): "Nie 'n koekie nie?"
Dokter: "Nee, 'n hamer."
Die volgende dag is Koos terug - met sy piesang en sy hamer.
Dokter:"Nou ja, meneer Van der Merwe, jy ken nou al die roetine. Broek uit, buk af. Die dokter druk die piesang op, kyk op sy horlosie en tel die hamer op.
Een minuut gaan verby. Twee minute gaan verby. Drie minute. En uiteindelik na vier minute.... druk die wurm sy klein koppie by Koos se alie uit en skree:.............

"Waar's my koekie!!!??"
Back to top Go down
View user profile http://moederenbaba.editboard.com
 

Jokes

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions of this forum:You cannot reply to topics in this forum
Moeder en Baba :: Kuier Hoekie-
Post new topic   Reply to topic